Nou raak die paaartie rof

Nou raak die paaartie rof. (As jy dalk nie Maandag se nuusbrief gelees het nie – Daai Kookwater Winkel in Newton raak 2 jaar oud en ons VIER HEELWEEK FEES) Die eerste 2 dae se laeprysprodukte was taamlik gewild, maar die voorraad hou nog. Ons moet nog ‘n paar lekker produkte bysit om die week darem die moeite werd te maak. (Ons wil nie he die mense moet dink dat kos duurder raak nie). BY KOOKWATER DAAL DIE PRYSE PAPPIE. … Lees gerus verderNou raak die paaartie rof

Posted on

Mooi bly Mooi en Lekker bly Lekker

Mooi bly mooi en lekker bly lekker. Ons fokus hierdie week op albei. Ons kry more weer vars proteas in en ook vars blomplantjies. Die mooiste verrassing hierdie week is ook my persoonlike gunsteling blom – ORGIDIEË. Daar is nou pragtige stringe orgidiee met tussen 7 en 8 blomme per string teen slegs R69 per string. Die lekkerte van die blomme is dat hulle meer as 3 weke mooi bly. Selfs langer as proteas. Hierdie is ‘n pragtige geskenk vir jouself of iemand anders. … Lees gerus verderMooi bly Mooi en Lekker bly Lekker

Posted on

LINDT en Kaas

So ons mag nie meer Biltong verkoop nie (grendeltydreels), so die naam moet verander na Kookwater Lindt en Kaas of Kookwater Waterblommetjies en Kaas of so iets. Ons het hierdie week ‘n paar planne met die kookidees: … Lees gerus verderLINDT en Kaas

Posted on