Kookwater se nuwe planne, nuwe produkte
Die uwe gaan nie aftree nie. Ek sal dit nie oorleef nie. Een week vakansie is fantasties, maar dan begin ek kriewelrig raak. Eentonigheid moet verander. Dit gaan lekker by Kookwater, maar dit gaan mos altyd lekkerder as dinge gebeur. Kyk bietjie hierdie DRIEPUNTPLAN: … Lees gerus verderKookwater se nuwe planne, nuwe produkte