DIS UITDEELTYD. JY (en Kookwater) moet ‘n verskil maak.

Se jy ook ja vir als en almal? Dis nie altyd goed nie. Ek kry uit die bloute uit verlede week ‘n oproep van Danny Jordaan of so iemand (name is nie my sterk punt nie). Hy vertel my toe dat Mej. SA, Mia le Roux, siek is en nie aan die Mej Wereld kompetisie kan deelneem nie. Wil ek dan nie in haar plek deelneem nie? Ek was baie gevlei en het aanvanklik nogal gedink dat ek mos maar net kan identifiseer as ‘n seksie jong dame. Identifiseer as enigiets is mos die in ding. Toe ek weer stil word en onthou hoeveel tyd 4 Kookwater Winkels tap, het ek besef dis ongelukkig tyd om NEE te se. Jammer SA, maar partykeer moet ‘n mens NEE se. … Lees gerus verderDIS UITDEELTYD. JY (en Kookwater) moet ‘n verskil maak.

Posted on

Dis tyd om nee te sê saam met Kookwater

Se jy ook ja vir als en almal? Dis nie altyd goed nie. Ek kry uit die bloute uit verlede week ‘n oproep van Danny Jordaan of so iemand (name is nie my sterk punt nie). Hy vertel my toe dat Mej. SA, Mia le Roux, siek is en nie aan die Mej Wereld kompetisie kan deelneem nie. Wil ek dan nie in haar plek deelneem nie? Ek was baie gevlei en het aanvanklik nogal gedink dat ek mos maar net kan identifiseer as ‘n seksie jong dame. Identifiseer as enigiets is mos die in ding. Toe ek weer stil word en onthou hoeveel tyd 4 Kookwater Winkels tap, het ek besef dis ongelukkig tyd om NEE te se. Jammer SA, maar partykeer moet ‘n mens NEE se. … Lees gerus verderDis tyd om nee te sê saam met Kookwater

Posted on

PARTYTJIETYD BY KOOKWATER

‘n Vierde Winkel het Dinsdag in Worcester oopgemaak en wat ‘n dag was dit nie. Mense het van vroegdag af ingestroom en hulle was nie teleurgesteld nie. Ons moes weer al die rakke volmaak Dinsdagaand. Welkom Worcester by die lekker Kookwater lewe. Natuurlik was daar ‘opening specials’, maar ONS ISSIE SONIE. Ons trek niemand voor nie. Ons is nie daar tipe huisgesin waar oupa verjaar en koek eet en die res moet sit en kwyl tot hulle eendag weer verjaar nie. ALLE WINKELS VIER FEES en almal se specials is dieselfde. Ek moet se hierdie partytjietyd het die beste, gewildste en goedkoopste laeprys produkte wat ons nog ooit gehad het: Die KERSIE OP DIE KOEK – met elke aankope kry jy ‘n gratis bottel 375ml ‘sanitizer’ – tot Donderdag toe. Mens moet mos ‘n geskenk by ‘n partytjie kry. … Lees gerus verderPARTYTJIETYD BY KOOKWATER

Posted on

PIZZAS, YOGHURT en ‘n verrassing

Verlede week se Pizzas was net ‘n lusmakertjie. Daar het Massas Pizzas opgedaag. Ons glimlag van oor tot oor, want ons weet almal hou van die pizzas (en die prys) Dr Oetker Familia Pizza – R55, Homegrown Margherita Pizza R49, Dr Oetker Ristorante Pizza Spinaci R55. CHICKEN A LA KING R58.90. NUVEG R35 elk of 2 vir R65 – daar is twee soorte: Chop Suey en Thai Panang Curry. … Lees gerus verderPIZZAS, YOGHURT en ‘n verrassing

Posted on

Kookwater se DANKIE

Ek is opgewonde… Ons sonneblomme het opgekom en groei soos ‘n graad 8 seun oor Desember. Hier kom ‘n ding. Ons begin vandag die sypaadjie langs die blomtuin in Newton plavei. SMART STONE het vir ons groot 600 x 300 plaveiblokke geskenk(dankie Marius), die Munisipaliteit skenk mooi bruin klippe en Pinterest skenk idees. Dis onvermydelik dat daar more ‘n klomp name in die nat sement geskryf sal staan. Dis net so onvermydelik dat dit more verwyder sal word. Ons gee nie moed op nie. As daar plante by die hope gesteel word, word hulle vervang. Ons gee nie moed op nie. … Lees gerus verderKookwater se DANKIE

Posted on

Kookwater Blom waar dit geplant is. ONS SAL NIE MOED OPGEE NIE

Ek is opgewonde… Ons sonneblomme het opgekom en groei soos ‘n graad 8 seun oor Desember. Hier kom ‘n ding. Ons begin vandag die sypaadjie langs die blomtuin in Newton plavei. SMART STONE het vir ons groot 600 x 300 plaveiblokke geskenk(dankie Marius), die Munisipaliteit skenk mooi bruin klippe en Pinterest skenk idees. Dis onvermydelik dat daar more ‘n klomp name in die nat sement geskryf sal staan. Dis net so onvermydelik dat dit more verwyder sal word. Ons gee nie moed op nie. As daar plante by die hope gesteel word, word hulle vervang. Ons gee nie moed op nie. … Lees gerus verderKookwater Blom waar dit geplant is. ONS SAL NIE MOED OPGEE NIE

Posted on

TUINDAG, SONNEBLOMME en ‘N ANDER UITKYK OP DIE LEWE

Ek beny al laankal die plaas langs die Hawekwa gevangenis se laning pragtige sonneblomme elke jaar. Dis asemrowend. Elke jaar as ek die sonneblomme sien blom besef ek, ek is weer te laat om myne te plant. Verlede jaar het ek ‘n advertensie gesien van 4 meter hoe sonneblomme met blomme wat 30 tot 40cm in deursnee is. Dit het omtrent R300 vir 20 pitte gekos. Net nadat ek dit gekoop het, sien ek toe ‘n plaaslike advertensie vir 30 pitte vir R50 en ek koop ‘n klomp. Groot was my verbasing toe hulle begin blom. … Lees gerus verderTUINDAG, SONNEBLOMME en ‘N ANDER UITKYK OP DIE LEWE

Posted on

Ferrero Rochers en Beacon ‘Slabs’ in die yskas by Kookwater

Een oggend hoor ‘n huisvrou die vullislorrie verbykom. Sy hol uit toe sy hoor die bure se dromme word leeggemaak. Sy is nog in haar kamerjas, met haar hare in krullers. Haar gesig is met room besmeer. Sy het haar verslonsde pantoffels aan…. sy lyk skrikwekkend. Op die sypaadjie roep sy na die werkers: “Is ek te laat vir die vullislorrie?”. “Nee”, kom die antwoord. “Spring maar in” … Lees gerus verderFerrero Rochers en Beacon ‘Slabs’ in die yskas by Kookwater

Posted on

Ek gaan eendag my kleinkinders vertel….

Dit was heerlik om Saterdag die Bokke te sien speel. Korreksie, hulle het nie met die Argentyne gespeel nie, hulle het hulle goed opgerol. Die mooi oomblikke voor die wedstryd sal my nog lank bybly. Siya se mooi boodskap vir Eben was ook iets om te onthou. “Ek gaan eendag vir my kleinkinders vertel dat ek saam met Eben rugby gespeel het” Ek het ‘n traan weggepik.

Dis tyd dat Kookwater ook so ‘n reaksie ontlont, sodat jy darem ook eendag vir jou kleinkinders gaan vertel van daai winkel wat ‘n verskil gemaak het – aan die omgewing (bottels) aan die gemeenskap (parkies en bome) en aan jou beursie. Kom ons maak seker dat jy dit beter sal kan verduidelik:
Lees gerus verderEk gaan eendag my kleinkinders vertel….

Posted on

Amandelmeel – ‘n ou gunsteling is terug.

Wat erf ons kinders van ons? Ek het verlede week gelees van ‘n dame wat deur haar dorp gestap het en die pragtige ou geboue van ‘n honderd jaar en ouer gesien het en gewonder het wat mense oor ‘n honderd jaar sal sien wat ons nagelaat het? ‘n Besoedelde land? ‘n Gestroopte land wat deur kriminele regeer word – dalk selfs ‘n mislukte staat? My loopneus en dik kop het niks met hierdie negatiewe begin vir die nuusbrief uit te waai nie. ‘n Beriggie vanuit Ysland het wel. Die beriggie lui dat die misdaadvlakke in Ysland so laag is dat toeriste r ‘n nag in lee tronkselle in die tronke slaap as hulle nie ‘n blyplek kan kry nie. Uit die Nederlande word berig dat hulle tronke so leeg is dat misdadigers uit ander lande moet invoer om te keer dat die tronke gesluit word. Hoe klink daai vir ‘n toekomsvisie vir Suid Afrika? My opinie is dat ons eers ‘n klompie ekstra tronke moet bou om weer die orde te herstel (Komaan Oom Pieter). Ons kinders kan dan hopelik ‘n klompie lee tronke by ons erf. … Lees gerus verderAmandelmeel – ‘n ou gunsteling is terug.

Posted on