Lae pryse = Vinnig uitverkoop!

Posted on
butterflies
Jammer dat KOOKWATER se pryse so laag is. Dit veroorsaak dat dit vinnig uitverkoop.
ENERGIEDRANKIES R8 – TWIZZA ENERGY, SWITCH
330ml MOJO Silver Power Energiedrankie R4.50
200ml PURE JOY SAPPIES R29 vir 6
1 liter KOEJAWELSAP R12
Blikkies ENERGADE R8
Dubbelroom Lancewood 1kg YOGHURT R22.50
50 pakkies NIKNAKS vir R30
100g CHEESE BALLS R6.50
170g CADBURY SJOKOLADE ‘SLABS’ R25
36g M&M’s R12.50 – Salted caramel
BOEGOEWATER – R25 vir 2 liter – beperkte vooorraad
KOEKE vanaf R60
Hartjie houtkissies R35
Oom Freddie se melktert R120 – ‘n meesterstuk
CAMEMBERT R19.50
400g BESKUIT R24.50
LUCKY PET (Pure Pilchards) R19.50
230g HERSHEYS COCOA R49
Haarprodukte – ‘super relaxer’
PETUNIAS, HANEKAMME R15 per sespak. Kleurvolle Rissies R35 vir ‘n groot pot.