5 DAE VAN PRYSMALLIGHEDE by KOOKWATER:
200g FETA R35 (Spaar R18)
400g Kits Hawermout R9.90 (Instant Oats – was R16)
150g Dubbelroom Lancewood YOGHURT – 3 vir R10
500g Dubbelroom Klapper Yoghurt R8.50
6x100g Dubbelroom Yoghurt R12.50 (spaar R15)
12 KAAS SNYTJIES R17.50. (200g)
400g Klappermelk R19.50
Roll On Anti Perspirant R9.90 en R13.50
Santoor ROSEGLO SEEP R9.50 Rooswater en heuning
75ml PANTENE SHAMPOO R11.50
75ml PANTENE CONDITIONER R11.50
300ml JOHNSONS BABY WASH R29. 50
Vars OORLOGBROOD R8, R10 en R12. Oorlogbrood is effens beskadigde brood (ingeduik ens) – heerlik vars
Begin jou maand reg – koop jou brood en koop ‘n ekstra een vir iemand wat swaarkry. Ons plak jou geskenkstrokie op en enige bejaarde bo 60 wat dit nodig het, vat die strokie en kry die brood gratis, danksy jou. Met dierbare mene soos jy kan ons oorlog toe gaan. Dankie.


































