
Briewe
YOGHURT, YOGHURT, YOGHURT, KOFFIE, KOFFIE, KOFFIE
Dit was ‘n moeilike keuse – wat om op te fokus, die yoghurt of die koffie. Hoekom nie altwee nie. Kom ons begin by die yoghurt: DIS VAKANSIE, DIS WARM, bederf die kinders op ‘n gesonde manier. 6x100g Parmalat YOGHURT kos nou net R9.90. As jy ‘n boks van 8 koop vir R68 daal die prys na R8.50. Heerlike geure: Aarbei, Vanilla, CHOC CHIP, Plain en gemeng. Man, my mond water. … Lees gerus verderYOGHURT, YOGHURT, YOGHURT, KOFFIE, KOFFIE, KOFFIE
Koel weer, Koeke en Koffiekapsules
Ek sien uit na nog Heelwat Heerlike Herfsdae. Ons plant bome en hope sonneblomme in die parkies. Dis dalk nie die regte tyd vir sonneblomme nie, maar hulle het verlede jaar geblom en ons gaan weer probeer. Dis lekker om in die grond te krap en dinge te sien gebeur.
Mag jou vingernaels vuil word van die goeie grond, Mag jou pinkie styf word van die lekker koekentee en mag jy die salaris geniet met hope nuwe planne. … Lees gerus verderKoel weer, Koeke en Koffiekapsules
3 dae van 42 grade in Wellington – ons planne sal nie opraak nie.
So, hoe takel jy die vooruitsig van 3 dae van 42 grade Celsius? Jy het keuses: Jy kan jouself vreeslik jammer kry en heeltyd daaroor praat en kla, of…. Jy kan jou brein besig hou met lekker goed om jou aandag van die hitte af te hou. Kookwater het heerlike nuwe produkte ingekry en sommer ook ons hittebrekers se pryse verlaag. Kyk hier: … Lees gerus verder3 dae van 42 grade in Wellington – ons planne sal nie opraak nie.
GRATIS STASOFT en ONGELOOFLIKE KOEKE
DAAI KANNIE WIESIE. Nee, dis waar. Op Woensdag, 12 Maart en Donderdag 13 Maart kan enigiemand wat iets by Kookwater Koop, 300ml Stasoft of Skottelgoedseep GRATIS kry as jy jou eie bottel/houer bring. Wat is die vangplek? Niemand doen dit nie. Daar moet iets fout wees. Hoekom doen Kookwater dit? Genoeg van al die vrae en samesweringsteorie. … Lees gerus verderGRATIS STASOFT en ONGELOOFLIKE KOEKE
Hoe rooier hoe mooier – GESONDHEID.
Ons het die week ‘n lekker verrassing ingekry. ROOIBOSTEE in vele verpakkings en soorte. Die 5 geure BOKKEVELD ROOIBOS het eerste opgedaag: Suurlemoen, Heuning, Vanilla, Oorspronklik, en Swartbessie. 20 teesakkies vir R15. Kort op die hakke van die teesakkies, het redespresso gevolg: RED CAPPUCCINO R35 vir 10 sakkies. Daarna ROOIBOS ESPRESSO – NESPRESSO COMPATIBLE KAPSULES. 10 KAPSULES VIR R29.90. DRIE GEURE: ROOIBOS INTENSO, VANILLA ROOIBOS EN ROOIBOS ESPRESSO. … Lees gerus verderHoe rooier hoe mooier – GESONDHEID.
6, 4, 2, 0. Soos die beurtkrag daal, so VRY ONS AL LEKKERDER BY KOOKWATER
Twee motors bots reg van voor en word heeltemal vernietig. Uit een wrak kruip daar ‘n vrou – heeltmal ongedeerd – en uit die ander wrak kruip ‘n man – ook sonder ‘n skrapie op hom. “Dit is ‘n wonderwerk” se die vrou, “Ek ‘n vrou, jy ‘n man en albei het hierdie vreeslike ongeluk oorleef. Dit moet ‘n teken van bo wees dat ons vir ewig en altyd saam moet wees.”. ‘Jy is reg’ se die man, ‘Dit is beslis ‘n wonderwerk en ‘n teken vir ons’. “En kyk” se die vrou, “hier is ‘n bottel wyn wat wonderbaarlik nie gebreek het nie. Kom ons maak dit oop en drink dit om ons nuwe verhouding te vier.” Die vrou maak die wyn oop en gee dit vir die man aan wat ‘n groot sluk vat. Hy gee die bottel vir haar, maar sy sit nie haar mond daaraan nie. ‘Wat is fout?’ vra die man, ‘Gaan jy nie daarvan drink nie?’ “Ag nee wat” se die vrou, “Ek gaan maar vir die polisie wag”. … Lees gerus verder6, 4, 2, 0. Soos die beurtkrag daal, so VRY ONS AL LEKKERDER BY KOOKWATER
Kookwater in die Karoo
‘n Dame jaag apteek toe om haar man se pille te gaan haal. Toe sy terugkom by die kar, sien sy dat haar sleutels binne toegesluit is. Sy vind ‘n ou draad klere hanger en besef dat sy nie weet hoe om dit te gebruik nie. Sy buig haar kop en vra God om vir haar hulp te stuur. Binne minute stop daar ‘n ou motorfiets met ‘n man op met ‘n ‘biker gang’ helmet en klere. Hy vra of hy kan help. Sy se ja, my man is siek en ek moet sy medikasie vir hom vat, maar die sleutels is binne die motor toegesluit. Kan hy dalk help? Die man se ja, stap oor na die kar en binne ‘n minuut is die deur oop. Die vrou gee die man ‘n drukkie en deur haar trane se sy: “Dankie God dat u vir my so ‘n gawe man gestuur het”, waarop die man reageer: “Dame, ek is nie ‘n gawe man nie, ek kom nou net uit die gevangenis uit waar ek tronkstraf uitgedien het vir motordiefstal.” Die vrou gee die man toe weer ‘n drukkie en tussen die trane deur bid sy: Dankie God dat u selfs vir my ‘n ‘Professional’ gestuur het. … Lees gerus verderKookwater in die Karoo
EK SMAAK JOU STUKKEND – DJOU LEKKE DING.
‘n Dame jaag apteek toe om haar man se pille te gaan haal. Toe sy terugkom by die kar, sien sy dat haar sleutels binne toegesluit is. Sy vind ‘n ou draad klere hanger en besef dat sy nie weet hoe om dit te gebruik nie. Sy buig haar kop en vra God om vir haar hulp te stuur. Binne minute stop daar ‘n ou motorfiets met ‘n man op met ‘n ‘biker gang’ helmet en klere. Hy vra of hy kan help. Sy se ja, my man is siek en ek moet sy medikasie vir hom vat, maar die sleutels is binne die motor toegesluit. Kan hy dalk help? Die man se ja, stap oor na die kar en binne ‘n minuut is die deur oop. Die vrou gee die man ‘n drukkie en deur haar trane se sy: “Dankie God dat u vir my so ‘n gawe man gestuur het”, waarop die man reageer: “Dame, ek is nie ‘n gawe man nie, ek kom nou net uit die gevangenis uit waar ek tronkstraf uitgedien het vir motordiefstal.” Die vrou gee die man toe weer ‘n drukkie en tussen die trane deur bid sy: Dankie God dat u selfs vir my ‘n ‘Professional’ gestuur het. … Lees gerus verderEK SMAAK JOU STUKKEND – DJOU LEKKE DING.
OPGEE IS NIE ‘N OPSIE NIE
Ek het vandag my horlosie, my selfoon en R500 vir ‘n arm persoon gegee. Die blydskap, geluk en vreugde wat ek ervaar het is moeilik om te beskryf – veral toe hy die mes terugsit in sy sak.
JY WEET JY IS IN SUID AFRIKA: as jy in jou motor klim en sien dat jou troetelslang nie meer in sy houer is nie (hy het die houer se deksel afgedruk en skuil in die kattebak) en jou eerste gedagte is: “IEMAND HET MY KAAPSE KOBRA GESTEEL”
Daar is baie visse innie see….. myne le seker al in die kerrie vir Easter Weekend.
In ons land gee ons nie op nie. As jy hou van lekker kaas, maar jou beursie pas nie by jou lus nie, maak jy ‘n plan. Jy koop by Kookwater. … Lees gerus verderOPGEE IS NIE ‘N OPSIE NIE