YOGHURT, YOGHURT, YOGHURT, KOFFIE, KOFFIE, KOFFIE
Dit was ‘n moeilike keuse – wat om op te fokus, die yoghurt of die koffie. Hoekom nie altwee nie. Kom ons begin by die yoghurt: DIS VAKANSIE, DIS WARM, bederf die kinders op ‘n gesonde manier. 6x100g Parmalat YOGHURT kos nou net R9.90. As jy ‘n boks van 8 koop vir R68 daal die prys na R8.50. Heerlike geure: Aarbei, Vanilla, CHOC CHIP, Plain en gemeng. Man, my mond water. … Lees gerus verderYOGHURT, YOGHURT, YOGHURT, KOFFIE, KOFFIE, KOFFIE