Die lewe (en die HITTE) is darem nie so erg nie – SOLANK JOU PLANNE NET NIE OP RAAK NIE. Kookwater het ‘n klompie lekker planne vir Wellington se 35 grade vandag:
1. YOGHURTS: 900G NUTRIDAY R16.50, 500G LANCEWOOD DUBBELROOM R12.50, 150G LANCEWOOD DUBBELROOM R7.50
2. DRINKGOED: 300ml SCORE IMMUNE BOOSTER ORANGE r6.90 OF R36 vir 6, 330ml SWITCH COLA R36 VIR 6, 500ml POWER STATION R8 of R39 vir 6 (R6.50), Pura gegeurde WATER R27 vir 6, 500ml Still en ‘Sparkling’ WATER R4.50 (R4 grootmaatprys, 200ml BURTONS BLIKKIES R5 elk: Pienk Tonic, Indian Tonic, Soda Water, Dry Lemon. Steri Stumpies R45 vir 6 (R7.50)
3. MAAK ‘N LEKKER SLAAI: 500G ‘PLAIN’ MAASKAAS R35 (Cottage Cheese), 250g Smooth en Chunky Maaskaas R19.90 – 3 geure: Perske Blatjang, Chives en Gekarameliseerde Uie.
4. INGELEGDE VRUGTE – ALLE GROTES, ALLE SOORTE. Die een wat uitstaan is die 820g PERSKES vir R11.99
5. ENKELLAAG KOEKE IS DIE WEEK NET R50. Geniet dit.
6. KONINGS PROTEAS: KOOP 4 vir R55 EN KRY 4 GRATIS. Daar is ook Venus Proteas teen R20 elk en pragtige WIT KONINGS PROTEAS teen R40 elk.
GATTE VAN VERGELYKING: Oupa? Kromgat, Ouma? Bromgat, Mamma? Klagat, Pappa? Luigat, Boetie? Windgat, Sussie? Wipgat, Baba? Stinkgat
, Maar jy my maatjie is BAKGAT. Indien jy dit nie vir jou vriende aanstuur nie, is jy SLAPGAT 
‘n Boer Se Gebed
(Op ‘n ligter noot)
Die Boer baklei en gaan aan die skel op sy werkers. Sy vrou vat hom simpatiek aan die hand en lei hom kamer toe. “Nou gaan jy op jou kniee en praat jou hart uit teenoor die Here.” Die Boer kniel en se: “Here, Johannes het alweer die ploeg gebreek. Jonas het die koeie in die gat laat val en Karolus was alweer dronk.” “Vader, ek wil net graag weet: Gaan u hulle kom haal, of moet ek hulle vir U stuur? Amen.”
Bly in die koelte, drink/eet iets koels en dink Cool nuwe planne uit. Ons kan daai planne more uitvoer as dit koeler is.
Lugreeling groete
COOL FRANS













