INTERSKOLE BY KOOKWATER

Posted on
interskole

Daar is groot opgewondenheid in die lug.  Hugenote en Swartland se interskole is op hande. Die afrigters het hul hande vol.  Die spelers is reg.  Die ouers moet sorg dat die spanpraatjies ‘n sukses is.  Dit beteken nie dat julle dit moet reel nie.  Dis die kinders se voorreg.  Ons bydrae is net die agtergrond musiek:  GENOEG VERVERSINGS.  ‘n Koek of twee, ‘n Melktert en genoeg koeldrank en chips.  Iets lekkers om te eet is ook ‘n goeie idee. Kyk gerus na ons idees:

  • Pasta (carbo load?) Ons vrolik dit op met ons SAMPIOENE – was R25.50.  Net vandag R18.50.  Koop genoeg.
  • KOELDRANKE: 500ml COKE Blikkies R9 of R8.50 as jy 24 of meer koop.  Bashews R8.50 of R8 as jy 24 of meer koop.  1 liter SAPPE R14.50,  5 LITER FUSION AANMAAKKOELDRANK R55.
  • NIK NAKS R45 VIR 50 PAKKIES
  • IETS VARS: BLOUBESSIES – 300g vir R22.50,  DADELS 100G vir R15.
  • KAAS ‘SLICES’  28 VIR R33.
  • Kom kyk gerus ons verskeidenheid koeldranke en chips.  Jy sal nie spyt wees nie.

‘n Paar ander verrassings:

  • 7kg AARTAPPELS R49
  • 6 X 1LITER LANGLEWE MELK R55.
  • 200G FETA KAAS R17.50. (Gewone prys R44).
  • Koek van die week is YSKASTERT : Was R85, nou R75.
  • 7kg BONZO Hondekos en 8kg EPOL Hondekos R165
  • 2kg Epos KATKOS R85.

Vir die spanpraatjies het jy MOTIVERINGS IDEES NODIG.

  • Moenie dat mense jou soos ou roosterbrood behandel nie.  Jy is ‘n Braaibroodjie. DJY IS ‘N BRAAIBROODJIE BABY
  • Ek is so gelukkig vandag omdat my naam op God se ‘wake up list’ was.  Dankie Heer. EK GAAN DIE DAG GENIET.
  • Every family has that one person….The one who dares to dream, takes risks and build weatlh that lasts generations.  May you be that person.  CLAIM IT.  OWN IT. BECOME IT.

Mag jy ‘n heerlike interskole beleef (saam met ons skole en kinders).  MAG DIE BESTE SPAN WEN en MAG DIT JOU SPAN WEES.

Interskole Groete

Sportiewe Frans

 

Mag die beste span wen en mag dit jou span wees.