WOELIGE WINSKOPIE WEEK oftewel Swart Vrydagweek

Posted on

Kookwater se klante kan die week uitsien na selfs NOG LAER PRYSE.  Ons kan egter nie alles in een dag uitpak nie en het besluit om sommer heelweek die fees te vier. Maandag en Dinsdag fokus ons op KAAS, KINDERS EN KOFFIE.  Ek wil nie alles herhaal wat hier onder in die pryslys is nie, maar hier is enkele lusmakertjies:
KAAS KAAS KAAS

  • Cheddar kaas R65 per kg.  Dis vakuumverpak en topkwaliteit kaas.  Die Gouda voorraad (ook R65 per kg) is baie laag, maar ons hoop om later in die week nog Gouda in te kry.  Moenie later teleurgesleld wees as die voorraad op is nie. Koop vandag.
  • FETA KAAS R26.90 per 400gr
  • Maaskaas en Roomkaas (Plain) R14.50
  • Matured Cheddar en Wit Cheddar R75 per kg
  • Kiri Dip & Crunch R15.50 (R38.99 elders)
  • Laughing Cow Volroom kaassmeer R15.50

KINDERS KINDERS KINDERS

  • 12 X 100gr BAKKIES YOGHURT  R13.50
  • 5 Laughing Cow kaasdriehoekies vir R10
  • Melrose Kaassmeer R22.50 vir 250gr

KOFFIE  KOFFIE KOFFIE

  • Cafe a la Carte R37.50 vir 500gr  (R87 elders)
  • Importers Cappuccino 10 sakkies vir R27.50  (gewoonlik R47.50)
  • vele ander koffies en tees

Hierdie pryse (daar is vele meer op die pryslys) hou heelweek, solank die voorraad hou, maar om dit lekkerder te maak, begin ons Woensdag met die tweede deel wat fokus op GROENTE, GESKENKE EN GELD SPAAR VIR DIE VAKANSIEAANKOPE.  Ons stuur nog ‘n brief Woensdag.
Geniet die week en hou matigheid voor oe (behalwe by Kookwater).

Winskopie groete

Swart Frans