11 jaar van lae pryse HEELWEEK
11 jaar gelede het Kookwater sy deure oopgemaak in ‘n winkeltjie langs die Gym in Kerkstraat. Behalwe vir die gangetjie waarin die mense tou gestaan het, was die vloerspasie 2 vierkante meter. Ons het klein begin, maar groot gegroei. Vier saam met ons in hierdie … Lees gerus verder11 jaar van lae pryse HEELWEEK