Kookwater Kerskrag, Kaggel en Koffies
3D kerskrag (3 kerse om die rekenaar) help darem om die oe bietjie te beskerm. Die kaggel het ek nou net aangesteek gee darem maklik nog 2 kerskrag. Ek sien daar ry laaaang stringe liggies oor Du Toitskloof – die tonnel is seker ook bottoe. Ek moet se laasnag was BESONDER KOUD. Die getroude lewe het sy voordele. … Lees gerus verderKookwater Kerskrag, Kaggel en Koffies