Kookwater se produkte is nie tandeloos nie
Om ‘n diens te lewer is nie altyd maklik nie, maar die mense maak dit darem baie interessant. My suster daar op Prins Albert stuur gister vir my ‘n boodskap aan van gaste wat die naweek daar in ons gastehuis geslaap het. Die ou se ons moet tog maar mooi kyk daar rondom en in die huis want sy oom kry sy tande nerens nie. … Lees gerus verderKookwater se produkte is nie tandeloos nie