Neute, Kosblikke, Blomme en Koue stories

Namakwaland blom en dis pragtig. Maak ‘n plan om daar uit te kom. Doen jou deel vir die boere in die droogte. Die beste deel is dat jyself soveel mooigoed vir jou siel kry terwyl jy ander siele in ons land ondersteun. Dankie vir jou bydrae. My tuin blom ook met die mooiste Gesiggies en Viooltjies. Die uieplantjies staan sterk en DIE WATER IS GRATIS. … Lees gerus verderNeute, Kosblikke, Blomme en Koue stories

Posted on