Verlengde Swart Vrydag KAAS KASKENADES
Week 1 was ‘n goeie opwarming sodat jy nie ‘n spier trek agter die vol trollie nie. In Week 2 gaan dinge rof raak. Daar is nog ‘n paar produkte van Week 1 oor en die pryse bly so laag. Nou fokus ons bietjie op KAAS. (en nog ‘n paar ander lae prys bielies): … Lees gerus verderVerlengde Swart Vrydag KAAS KASKENADES