EK DRINK NIE KOFFIE OM WAKKER TE WORD NIE
EK DRINK NIE KOFFIE OM WAKKER TE WORD NIE. EK WORD WAKKER OM KOFFIE TE DRINK. Lekker bly maar lekker. Daar is darem nie sommer iets so lekker soos ‘n heerlike koppie koffie en jou gunsteling beskuit in hierdie koue nie. Ons weet en daarom … Lees gerus verderEK DRINK NIE KOFFIE OM WAKKER TE WORD NIE