Die after party is hier!
Verlede week se partytjie met lae pryse het so lekker gegaan dat ons besluit het om nog ‘n week aan te gaan met die lae pryse – sommer ‘n ‘after party’. Natuurlik bly die vorige lae pryse en ons sit nog ‘n paar nuwes by en party … Lees gerus verderDie after party is hier!