Jy weet nooit wanneer jy klaar is nie…
Die probleem met niksdoen is dat jy nooit lekker weet wanneer jy klaar is nie. Dis hard op ‘n mens. My tuin raak nou mooi groen en vol kleur. Die grassny met die ‘weedeater’ het my 8 dae gelede omtrent 2 dae in pyn gehad. (die weedeater is heelwat korter as ek). Nou staan die gras al weer enkelhoogte. Ek sien nog 2 dae van pyn aankom. … Lees gerus verderJy weet nooit wanneer jy klaar is nie…