SES SWART DAE by Kookwater

Die eerste 3 dae van ons swart week was rof. Die dames het met mandjies kaas daar uitgestap. Die goeie nuus is dat al die pryse van die KAAS, KINDERS EN KOFFIE nog steeds geld – kyk gerus op die aangehegde pryslys.
Die tweede fase van die swart week skop nou in. Dis GESKENKE, GROENTE EN GELDSPAAR. … Lees gerus verderSES SWART DAE by Kookwater

Posted on

Dikbekpille en ietsie om ‘DIE OOM’ te bederf

Vir Vadersdag vertel ‘n mens ‘Army’-grappies: Amerika, Brittanje en Rusland wil kyk wie se spesiale magte die beste is en vergader in die Sahara woestyn vir ‘n toets. Die Navy Seals van Amerika word eerste uitgestuur met die opdrag om ‘n kameel te vang. Na 3 ure is hulle terug met ‘n kameel. Die SAS-magte van Brittanje kry dieselfde opdrag en na 12 ure daag hulle ook toe op met ‘n kameel. Rusland se Spesmacht-manne moet ook ‘n kameel gaan soek. Na 18 ure kom hulle daar aan met ‘n olifant wat vol bloukolle en bloed is. … Lees gerus verderDikbekpille en ietsie om ‘DIE OOM’ te bederf

Posted on

Feesvieringe

Daar is soveel dinge om voor dankbaar te wees: My reenwatertenke is vol, Die grasperk is pragtig groen en DAAI KOOKWATER WINKEL IN NEWTON IS 1 JAAR OUD. Soos altyd, soek ons enige geleentheid om lekker fees te vier en 1 Jaartjie oud is rede genoeg. Natuurlik sal ons feesvier in albei winkels. ONS LAAT DIE PRYSE LEKKER LAAG SAK. … Lees gerus verderFeesvieringe