Ons almal is op aarde vir ‘n doel. Hoekom kan jou doel nie wees om ‘n goeie voorbeeld te wees vir die ander ouers oor hoe om ‘n heerlike gesonde kosblik vir jou kinders (en jou man) in te pak nie? Dink net hoe trots jou kind gaan wees as juffrou sy/haar kosblik gebruik om vir die ander ouers te wys hoe ‘n gesonde lekker kosblik moet lyk. Dink net hoe trots jou man gaan wees as almal by die werk kwyl oor sy lekker kosblik. MA VAN DIE JAAR!
- BLOUBESSIES R45 vir 500g
- 300g KERSIES (CHERRIES) R27.50
- 4X100G YOGHURT – 3 VIR R19.50 OF r7.50 ELK. SESPAKKE NUTRIDAY YOGHURT R9,90
- VARS BROOD R10, 10 KAAS SLICES VIR R13, 400G SANDWICH HAM EN SMOKED HAM R43.50.
- 6 X200ml SAPPIES R33 – Ceres, Rhodes ens.
DIS AMPTELIK – KOOKWATER IS DIE ‘CANNED FRUIT’ KONINGS: (ONS HET WEER VOORRAAD)
- 3KG INGELEGDE PERSKES R25, 820G PERSKES R9.90 of R9 as jy ‘n boks van 12 koop.
- 3kg ‘FRUIT COCKTAIL’ R35
- 410g Koejawel R12.50
Die ander soorte sal binnekort weer op die rakke wees. Geniet dit.
Waar rapporteer mens iemand wat in Januarie braai?
Weet iemand dalk of Cash Converters Gammon vat?
‘n Kind groei op sy vinnigste die maand nadat jy vir hom nuwe skoolklere gekoop het.
‘n Gereelde middagslapie verhoed dat jy word – veral as jy dit agter die stuur doen.
WELKOM BY DIE 15e. Geniet daai salaris. Geniet jou heerlike kosblik. Geniet die lewe.
Nuwejaarsgroete van al die ou blikskottels by Kookwater.