Kookwater se Ou verjaar al hoe lekkerder

Posted on

Die partytjie raak al hoe lekkerder en ons het besluit om sommer nog ‘n klomp laeprysprodukte by te sit. Te veel van ‘n goeie  ding is WONDERLIK:

  • 5 liter JIMMY’S CHIP & BURGERSOUS R140 (gewoonlik R190 +)
  • 2 liter gaskoeldrank R5
  • Beesfillette R130 per kg. (daar is min – gouspring)
  • Orgidiee ruikers met 3 stringe vir R95
  • 750ml Wellington’s Sweet Jalapeno sous R7.50
  • BRAN BESKUIT (van Nibbly Bits) R19.50
  • Cafe a la Carte R25
  • SQUISH vrugte en groente puree R4.50
  • Natures Valley energiestafies 3 dubbelstafies vir R10
  • 1 LITER SJOKOLADE STERI STUMPIES R19.50 – eers Donderdagmiddag

Ons het ook ‘n BLIKSKOTTEL SPECIAL op 410gr BLIKKE:

  • 3 blikke BAKED BEANS vir R20
  • 2 blikke FRUIT COCKTAIL vir R10
  • 2 blikke ‘Grapefruit Segments’ vir R10
  • 2 blikke halwe appelkose vir R10

Daai belaglik laeprys SAPPE en al die vorige pryse geld nog steeds. Kyk gerus op die aangehegde pryslys.
Dankie vir al die ondersteuning.  Hoop die klomp lae pryse is genoeg blyk van waardering van ons kant af.

PARTYTJIE GROETEDIE OU.

Wonderlike Partytjie Mix