Die Ou Verjaar – fase 2

Man, maar hierdie verjaarsdagpartytjie gaan lekker rof.  Fase 1 van die lae pryse is UITERS gewild. Die lae pryse hou tot Saterdag (solank die voorraad hou). Daar is nog ‘n klompie Lindt sjokolades en jy het nog ‘n kans om die kinders te bederf met daardie 12 bakkie Yoghurt vir R13.50.
FASE 2 Nou raak die pryse laag.  Van Woensdag, 21 Aug tot Saterdag 24 Aug geld hierdie:

  • Aspersies in Glasbottel R5.50
  • Olywe R2.50 (hierdie is die heel laagste prys ooit)
  • “Smash” kruie kapokaartappels 500gr – slegs R5.50 – gister nog R11.50
  • 2 Min Noedels R2.50 of R99 vir 40
  • BESKUIT – R15.50 vir 500gr
  • Beetslaai en pastaslaaie R6 per pakkie  (Maandag weer R9
  • Pilchards R6.50
  • Cut Beans R7.50
  • Koekinnekoppie – 4 koeke vir slegs R3.50
  • Himalayan Pienksout ‘grinder’ R17.50 vir 390gr
  • Viennas in Brine R10.50
  • 3 blikkies Heinz groentesop vir R10
  • Pragtige Gesiggies en Grasangeliere R9.50 per sespak

Daar is nie veel te se nie.  Die pryse praat hard genoeg.
Geniet die partytjie.
Kookwater groete

Outoppie Frans