DIE OU VERJAAR! en Kookwater hou partytjie

Posted on

Die OU verjaar net een keer ‘n jaar en ons Kookwater winkels laat nie ‘n kans verbygaan om lekker fees te vier nie. Ons gaan groot met lae pryse.  Kyk gerus of jy enige ander winkel NAAABY aan ons pryse kry.  Geen kans nie.  Daar is bietjie baie, so ons deel dit op in 4 kategoriee.  Kyk bietjie hier:
DRINKGOED:  SAP, SAP, SAP, YSTEE, ENERGIEDRANKIE

  • 2 liter RHODES SAP R15.  – hoe’s daai vir ‘n begin.
  • 1 liter CERES,RHODES en vele meer sappe vir slegs R7.80
  • 200ml CERES, RHODES, BOS, ens.  R21 vir ‘n 6pak.
  • 350ml blikkies LIPTON suikervrye perske YSTEE – R18 VIR 6.  Op my partytjie sorg ons dat die diabetesouens (soos ek) ook iets HEERLIKS kry.  Ek hou sommer altyd ‘n paar blikkies in die bakkie.
  • 500ml SOJA ENERGIEDRANKIES R36 per sespak.

SKOOLGOED EN KOSBLIKBEDERFIES

  • 250ml STERI STUMPIES botteltjies R7.50
  • LAUGHING COW KAASDRIEHOEKIES R14.50 (Eers Maandag middag)
  • Parmalat en Yum Chum YOGHURT R7.80 per sespak.

LEKKERGOED, BESSIES, BREDIES, ENS.

  • ‘Matured’ GOUDA KAAS R65 /kg
  • Parmalat ROOMKAAS R19.50
  • CAMEMBERT & BRIE R19.50
  • WATERBLOMMETJIES R35 / 500gr
  • VARS BLOUBESSIES R15 per bakkie
  • AMANDELMELK R15 per liter
  • AMANDELMEEL R55 per kg

MOOIGOED:  BLOMME, PLANTE, ORGIDIEE

  • MOT-ORGIDIEE PLANTE met 1 string blomme: vanaf R140
  • Cymbidium Orgidiee: 2 Blomstringe vir R100 (nie plante)
  • 4 groot speldekussings vir slegs R20 (vanaf Maandagmiddag)

Daar is baaaaiiiee ander lae pryse in die winkel, maar is eentonig om dit alles hier te tik.  Kom maak ‘n draai.
Vir al die ouens en vrouens wat my gehelp het deur die laaste honderd jaar of so wil ek baie dankie se.  Ons het almal ander mense nodig om ons op te lig en op die regte paaie te hou.  Vir julle en almal wat nog iets wil doen om ons land en sy mense reg te hou daar waar jy is, wil ek graag die boodskap van ‘n ou 007 deel.  Dis bietjie lank, maar die boodskap is mooi en waar.  Doen jou ding daar waar jy is.

Partygroete

DIE OU