Kookwater se Ou verjaar al hoe lekkerder
Die partytjie raak al hoe lekkerder en ons het besluit om sommer nog ‘n klomp laeprysprodukte by te sit. Te veel van ‘n goeie ding is WONDERLIK: … Lees gerus verderKookwater se Ou verjaar al hoe lekkerder
Die partytjie raak al hoe lekkerder en ons het besluit om sommer nog ‘n klomp laeprysprodukte by te sit. Te veel van ‘n goeie ding is WONDERLIK: … Lees gerus verderKookwater se Ou verjaar al hoe lekkerder
Gerugte wil dit he dat die skole (gedeeltelik) en vele besighede weer volgende week kan begin. Ons is saam met jou bly as jy onder die gelukkiges tel wat nou weer kan werk (of nog steeds). Natuurlik sal ons jou help om voor te berei vir die kosblikke: … Lees gerus verderTerug skooltoe en tuisbly planne
Om ‘n diens te lewer is nie altyd maklik nie, maar die mense maak dit darem baie interessant. My suster daar op Prins Albert stuur gister vir my ‘n boodskap aan van gaste wat die naweek daar in ons gastehuis geslaap het. Die ou se ons moet tog maar mooi kyk daar rondom en in die huis want sy oom kry sy tande nerens nie. … Lees gerus verderKookwater se produkte is nie tandeloos nie
So: Dit was ‘n heerlike vakansie en feestyd, maar die geld is op en die salaris word eers weer op 93 Januarie betaal. Forest Gump was verkeerd – Life is not a box of chocolates. Rather a jar of Jalepono’s: What you do today, may bite you in the arse tomorrow. Gedane sake het geen keer. Gelukkig het Kookwater vir jou ‘n plan of twee om GROOT GELD TE SPAAR en nog steeds Januarie te geniet. … Lees gerus verderKookwater Kaas, Tamaties, Avo’s, Mango’s en terug skooltoe planne