Beesfillette, Viking Chilli Paste en Bloubessies

Ek hoor van al hoe meer mense wat hul werk verloor. Ek hoor ook van al hoe meer mense wat weer kan begin werk. Ek dink aan almal en hou by my uitgangspunt: Moenie moed opgee nie, moenie ophou planne maak nie. Vir die vele entrepreneurs wat al vir my vertel het van hul idee om ‘n besigheid te begin, was my raad nog altyd: BEGIN NET. Moenie jou huidige werk los nie. Begin net met nog iets. Moenie dat jou moed en jou PLANNE opraak nie. Die wyse ou ingilsman het oor die moeilike tye gese: “This too shall pass. It may pass like a kidney stone, but is will pass.” Daar is altyd geleenthede vir mense wat planne kan maak en geleenthede kan raaksien. Moenie ‘n goeie krisistyd miskyk nie. Daar is altyd geleenthede. … Lees gerus verderBeesfillette, Viking Chilli Paste en Bloubessies

Posted on

ARRIVE HAPPY

ARRIVE HAPPY…… Kia het ‘n nuwe advertensie op TV wat ‘n uiters opgewonde, vriendelike ou wys by ‘n begrafnis en ‘n uitbundige dame by die tandarts.  Die boodskap …. as jy in ‘n KIA ry, daag jy gelukkig by jou bestemming op.  Ons het vele redes … Lees gerus verderARRIVE HAPPY

Posted on

Bederf Jouself

Jy verdien dit.  Jy het heel maand hard gewerk en kan doen met ‘n bederfie.  Kom spaar by Kookwater en sorg dat jy genoeg geld oor het om jouself lekker te bederf.  Leer by die rykes.  Warren Buffet (tans 87,3 biljoen dollars sterk) het die … Lees gerus verderBederf Jouself

Posted on