Die ekonomie is weer Kookwater

Dit was heerlik om verlede week te sien hoe die ekonomie van ons land weer terugkeer na normaal – sonder vrees. Ek het dit gesien aan die groot hoeveelheid mense op ons paaie met die langnaweek. My vroutjie het dit gesien toe sy 4km buite Wellington die winkel se bloubessies moes gaan haal. Die 8km het 2 en ‘n half uur gevat om af te le. Die Karavane, 4×4’s en naweekgangers het die pad omtrent op horings gehad. Dit het letterlik 2 jaar laas gebeur. BAIE BAIE Dankie. … Lees gerus verderDie ekonomie is weer Kookwater

Posted on

Waterblomme, Dry Lemon, Ginger Ale en ander Braaidag lekkernye

Die lewe is goed. Die Lente is mooi. Die jare was goed vir my – dis die naweke wat my verniel het. ‘n Mens moet jou naweke mooi beplan. Veral die langnaweke met ‘n tema soos Braaidag en Erfenisdag. Kookwater sal natuurlik van 8 tot 5 oop wees om jou by te staan. Ons voorstel vir Vrydag is ‘n Waterblommetjiepot. Waar kry jy meer erfenis as dit. … Lees gerus verderWaterblomme, Dry Lemon, Ginger Ale en ander Braaidag lekkernye

Posted on

KAAS, Positiewe mense en Kookwater planne

If you hang around 5 confident people, you will be the 6th.
If you hang around 5 intelligent people, you will be the 6th.
If you hang around 5 millionaires, you will be the 6th.
If you hang around 5 idiots, you will be the 6th.
Wakker wees – aan jou vriende sal jy geken word. Ek is ‘n groot voorstander van die idee dat jy jou moet omring met positiewe mense. Ek glo ook as jy die slimste ou in die vergadering is, jy nie so slim is as wat jy dink nie. Reel die vergadering met slimmer mense.
Lees gerus verderKAAS, Positiewe mense en Kookwater planne

Posted on