Kase en Januarie oorlewers

Ons het dit gemaak. Die einde van die 3 maande van Januarie is in sig. Die lesse is weereens geleer en die voornemens is gemaak vir 2020. Vanjaar gaan ek goeie gewoontes aanleer dwarsdeur die jaar. Die belangrikste voorneme is ‘n maklike en lekker een: Vanjaar gaan ek lekker baie geld spaar by DAAI KOOKWATER WINKEL en KOOKWATER BILTONG EN KAAS. Kom ek wys jou hoe maklik dit is om jou belangrikste nuwejaarsvoorneme te hou. … Lees gerus verderKase en Januarie oorlewers

Posted on

Kookwater Kaas, Tamaties, Avo’s, Mango’s en terug skooltoe planne

So: Dit was ‘n heerlike vakansie en feestyd, maar die geld is op en die salaris word eers weer op 93 Januarie betaal. Forest Gump was verkeerd – Life is not a box of chocolates. Rather a jar of Jalepono’s: What you do today, may bite you in the arse tomorrow. Gedane sake het geen keer. Gelukkig het Kookwater vir jou ‘n plan of twee om GROOT GELD TE SPAAR en nog steeds Januarie te geniet. … Lees gerus verderKookwater Kaas, Tamaties, Avo’s, Mango’s en terug skooltoe planne