idees om jou ou VAALTYN sprakeloos te maak

Ja, Valentynsdag is gekommersialiseerd en ‘n winkelfoefie om jou geld te kry, maar….. Die lewe gaan oor bemarking. Jy kan nie dag en nag werk en games speel en dink jy gaan die oulikste meisie / ou ontmoet nie. ONTHOU ALTYD: Doing business without advertising is like winking at a girl in the dark – you know what you’re doing, but no one else does. Moenie ‘n flou makou wees nie. BEMARK JOUSELF. Wees anders en gee van ons Valentynsgeskenke daagliks vir jou ou Vaaltyn – TOTDAT DIT WERK. Agressiewe bemarking sal werk. Hiers ‘n paar sakpas planne: … Lees gerus verderidees om jou ou VAALTYN sprakeloos te maak

Posted on

Kase en Januarie oorlewers

Ons het dit gemaak. Die einde van die 3 maande van Januarie is in sig. Die lesse is weereens geleer en die voornemens is gemaak vir 2020. Vanjaar gaan ek goeie gewoontes aanleer dwarsdeur die jaar. Die belangrikste voorneme is ‘n maklike en lekker een: Vanjaar gaan ek lekker baie geld spaar by DAAI KOOKWATER WINKEL en KOOKWATER BILTONG EN KAAS. Kom ek wys jou hoe maklik dit is om jou belangrikste nuwejaarsvoorneme te hou. … Lees gerus verderKase en Januarie oorlewers

Posted on