plantjies, Koeksisters en Croissants

Gister se reen het weer iets wakker gemaak in my. Daai gevoel om te boer. As dit koeler raak, het ek mos sommer heelwat meer energie en lus om die tuin te pak. Ons winkels blom met die pragtigste Afrikanertjies (vir kleur en om die goggas weg te hou). Daar is ook die mooiste (lekker sterk) groenteplantjies – 3 soorte blaarslaai, mooi groot tamatieplante, Chinese slaai, Rissieplantjie en selfs nog ‘n paar basiliekruid. Kweek jou eie groente. Dis erg gesond. … Lees gerus verderplantjies, Koeksisters en Croissants

Posted on

Tamaties en Croissants

Dit pla my al heel somer – die helderskoon water wat die koelkamers maak, sonder dat ons dit kan gebruik om plantjies nat te maak. Nou het ons uiteindelik weer plantjies teen R8.50 per sespak : Afrikanertjies, Tamatieplantjies en Basiliekruid(min). Die koeler weer laat mens mos weer lus wees vir tuinmaak. (jy moet iets maak met jou gryswater.) … Lees gerus verderTamaties en Croissants

Vaaltynsbederwe vir al jou liefies

Skryf sommer ‘n kaartjie met die boodskap: ‘I’m NUTS about you” en vul ‘n sakkie met ons neute: Pistachios uit die dop vir R79 vir 250gr, Okkerneute R168 per kg, Cashews R79 per 500gr,. Vir jou aanstaande of verloofde kan jy iets gerusstellend byvoeg soos: I shook my Familytree and a whole bunch of nuts fell out. Sy het dit dalk al lankal vermoed.

Wat jy ook al doen, moenie niks doen nie. … Lees gerus verderVaaltynsbederwe vir al jou liefies

Posted on

Nuwe Produkte

Begin maar betyds voorberei vir Vaaltyndag – mans en dames. Dis altyd belangrik om maar by die basiese dinge te hou: “Girls – unless he wears a diaper, you can’t change him”. Koop maar net vir hom iets lekkers en hoop vir die beste. Geniet die hitte (en ons afkoelprodukte) … Lees gerus verderNuwe Produkte

Posted on