BRIEWE BLAD

Kookwater of afgewater

Is jou lewe Kookwater of Afgewater?

Hoe kyk jy na die lewe? Uit selfbejammering of uit dankbaarheid? Abraham Lincoln het gese: :"Ons kan kla omdat roosbosse dorings het, of ons kan ons verheug omdat doringbosse rose het". Dankbaarhaarheid is 'n ingesteldheid, 'n lewensstyl. … Lees gerus verderIs jou lewe Kookwater of Afgewater?

Read More
winter voorblad Kookwater

Ek is opgewonde. KWALITEIT PRODUKTE TEEN KOOKWATER PRYSE

Dis heerlik om te sien hoe dinge reggemaak word na die storms. Dankie. Een van my werkers moes gister 'n stukkende ID dokument laat vervang by Binnelandse Sake - Afspraak vir 11 uur, 12 uur uit. Dankie (Dis ongehoord) Ek is mal oor die nuwe, vars idees van die nuwe...

Read More