AAKLIGE MANIERE, SIES!

Posted on

Hoekom is mense so aaklig?  Hulle se gedurig dinge wat seermaak, soos: Wil jy draf? of Eet jou slaai. Daar is mooier maniere om die boodskap oor te dra.  Jy kan jou gesond eet met die lekkerste produkte teen brandmaer pryse by ons Kookwater winkels:

  • Ons het die heerlikste pitte en sade ingekry vir jou brode, slaaie, ens.  Sonneblompitte R44 per kg, Linseed R55 per kg, Gemengde sade R98,50 per kg en vele ander sade en neute.
  • Pekanneute in die dop R60 vir 500gr
  • Natures Valley stafies 3 vir R10
  • Aarbeie R21 per bakkie
  • Ceres sappies R21 per sespak en CERES SAP FRUIT PUNCH R15 vir 6x200ml.
  • 2 liter koeldrank R5
  • 1 liter Ginger Ale, Rock Shandy en Pienk Tonic Water – R6.50 of 4 vir R20
  • CAMEMBERT 3 VIR R45
  • PRINGLES R9.90 vir 42gr
  • SPRAY & COOK R18
  • DAISIEBOSSE R19.50
  • Hand Sanitizer 3 x 100ml vir R40

Dis nodig om die humor te behou al gaan dinge rof rondom ons.  Ek sien die mense het baie respek en waardering vir Brackenfell H/skool wat nou ook buitemuurse aktiwiteite reel vir die ouers.  Lag ‘n slag – die Burger se jou probleme is nie so ACE-lik soos die ANC s’n nie.
Gesondheid in die rondheid.  Mag jy ‘n heerlike week, vol puik verrassings he.

Pitkosgroete

Gesonde Frans