Verjaarsdagvieringe en ‘Dans moves’
Die 1-jaar-feesvieringe loop mooi. Ons is erg opgewonde. Die lae pryse loop los rond (in albei winkels – ‘n mens kan mos nie die ouer kind afskeep nie). Aan die tuisfront word daar hard gestudeer. Ek sal altyd ‘n vorige skoolhoof se raad vir die … Lees gerus verderVerjaarsdagvieringe en ‘Dans moves’