Langnaweekwenners

As jy sien die Vryheidsfrontplus het die hele kabinet oorgeneem, die Springbokke is weer nommer 1 in die wereld, petrol kos weer R1.20 per liter, Biltong word die naweek gratis by jou huis afgelewer en die vis byt weer….. moet jy weet die dagga wat … Lees gerus verderLangnaweekwenners

Posted on

‘Afterparty’

Mensig, maar dit was ‘n lekker partytjie. Soos by enige goeie partytjie, wou die mense nie ophou nie. Die verkope het hierdie week net aangehou (want sien, die pryse het so laag gebly). Met hierdie verlengde partytjie het ons besluit om maar ‘n ‘AFTERPARTY’ te reel. … Lees gerus verder‘Afterparty’

Posted on